-
Uit (AFRIKAANS)
About:
Brent is 'n graad 10-leerder wat goed oor die weg kom met sy vriende. Hy trek aan volgens die nuutste modes en hy hou van partytjies. Dit is juis op een van hierdie partytjies waar hy en Nita mekaar beter leer ken. Maar daar is iets verkeerd. Watter geheim steek Brent weg vir sy vriende ... en vir Nita?
[An adaption of this story is called Confessions of a Troubled Young Man by Sipho Hlongwane.]
Ons is op Facebook. Soek vir "Yoza Cellphone Stories"

Comments
Post your comment »
26. Miss+ST(*)R says
Dit was kak boring
Report this comment25. :)>>>Unknown<<<:) says
Dis n wonderlike storie ek en my meisie hou bje daar van....oulik genoeg is dat sy ouers hom nie weg gestoot het ni mar wel by hom gestan...hoe sweet van hule.....kani wag vir die volginde 1 ni
Report this comment24. (x)(m)WALKER:) says
Dit is goed storie ek het om ge niet keep up da gud work
Report this comment23. Tammy says
Di StOrIe WaS Nu WaT X NoEm 1o0%....X MuT Di StOrIe Vi My VriEnDe LeEs...MaR 1 IeTs Di LaAsTe DeEl WaS n BiEtJiE CoNfUsInG...lol:,....Ja DaI Is MaR aL
Report this comment22. $`*..MELISSA..*`$ says
Dt is n gr8 storie maar wanneer kom di v0lgende 1
Report this comment21. *SUPERSMILEY* says
Ds bietjie freaky mr interessting. Keep up the good work!
Report this comment